Domeinnaamstelsel

Internet- en netwerkprotokolle
Toepassingvlak: DNS  FTP  Gopher  HTTP  HTTPS  IMAP  IRC  NNTP  POP3  RTP  SIP  SMTP  SNMP  SSH  SSL  Telnet  UUCP  XMPP
Versendvlak: DCCP  SCTP  TCP  UDP
Netwerkvlak: ARP  ICMP  IGMP  IP(IPv4, IPv6RARP
Dataskakelvlak: ATM  Ethernet  FDDI  PPP  Token ring  Wi-Fi
volgens die TCP/IP-model

Op die internet stoor die Domeinnaamstelsel (DNS) baie soorte inligting wat verband hou met 'n domeinnaam. Die belangrikste hiervan is dat dit die domein-naam ('n rekenaar se gasheernaam) na IP-adresse omskakel. Dit lys ook epos-uitruilbedieners wat epos vir elke domein aanvaar. Aangesien DNS 'n wêreldwye sleutelwoord-gebaseerde gids verskaf is dit 'n noodsaaklike komponent van die hedendaagse internet.


Developed by StudentB